
Van bouperseel tot blink toekoms
Volgens waarnemende skoolhoof Colin Titus was dit aanvanklik die idee om die skool oor te bou, maar met die finansiële inperkinge van die Wes-Kaapse departement van onderwys is daar uiteindelik besluit om net groot dele oor te bou. Glenn-Shandri Bewee ( …